Psalms 12:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Die Here se beloftes is suiwer,soos silwer in ’n oond gesuiwer,wat sewe keer gesuiwer is.

8. U, Here, hou oor ons wag.U sal ons vir altydteen sulke mense bewaar,

9. selfs al loop die goddeloses oral rondom boosheidonder mense te saai.

Psalms 12