Psalms 119:75-78 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

75. Ek weet, Here, u bepalings is reg;op grond van u trou bestraf U my.

76. Laat u troue liefde my nou vertroossoos U aan u dienaar beloof het.

77. Laat u medelye my oordeksodat ek kan lewe,want u gebooie is my vreugde.

78. Laat die verwaandes in skande komomdat hulle my vals beskuldig;maar ek sal u bevele oordink.

Psalms 119