Psalms 119:59-63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

59. Ek het my lewenspad oordinken het teruggedraaiom volgens u voorwaardes te lewe.

60. Ek wil gou maak en sonder versuim u gebooie gehoorsaam.

61. Bande van bose mense verstrik my,maar ek vergeet nie u gebooie nie.

62. Middernag staan ek op om U te dankvir u regverdige bepalings.

63. Ek is ’n vriend vir almal wat U dien,vir elkeen wat u bevele gehoorsaam.

Psalms 119