Psalms 119:57-61 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

57. Here, ek behoort aan U!Ek sê ek wil u woord gehoorsaam.

58. Met my hele hart soek ek U.Wees genadig soos U beloof het.

59. Ek het my lewenspad oordinken het teruggedraaiom volgens u voorwaardes te lewe.

60. Ek wil gou maak en sonder versuim u gebooie gehoorsaam.

61. Bande van bose mense verstrik my,maar ek vergeet nie u gebooie nie.

Psalms 119