Psalms 119:150-154 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

150. Sluwe vervolgers kom al nader,maar lewe ver van u gebooie af.

151. Maar U is naby, Here,en al u gebooie is betroubaar.

152. Van lankal af het ek geweetdat u eise nooit verander nie.Res

153. Kyk tog na my lyding en red my;u gebooie het ek tog nie vergeet nie.

154. Behartig tog my saak en bevry my!Laat ek lewe soos U beloof het.

Psalms 119