Psalms 119:100-103 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

100. Ek het meer begrip as ouer mense,want ek lewe volgens u bevele.

101. Verkeerde paaie het ek vermy,sodat ek u woord kan gehoorsaam.

102. Ek het nie afgewykvan u bepalings nie,want U het my dit geleer.

103. Hoe aangenaam is u woorde vir my;dis soeter as heuning in my mond.

Psalms 119