Psalms 116:10-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Ek het geglo toe ek gesê het:“Ek is in groot ellende.”

11. In my angs het ek uitgeroep:“Alle mense is leuenaars!”

12. Hoe kan ek die Here vergeldvir al sy goeie dade aan my?

13. Ek sal die beker van redding optelen die Naam van die Hereaanroep.

14. My geloftes aan die Heresal ek betaalin die teenwoordigheidvan sy hele volk.

Psalms 116