Psalms 107:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Sommige mensehet in ’n dorre land rondgedwaal,in ’n woesteny;maar die pad na ’n bewoonde stadkon hulle nie kry nie.

5. Hulle was honger en dors,hulle was heeltemal uitgeput.

6. “Here, help ons!” het hulle geroep,en Hy het hulleuit hulle nood gered.

Psalms 107