Psalms 102:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Here, luister na my gebed!Hoor my smeking om hulp!

3. Moenie van my wegdraaiwanneer ek in nood is nie.Luister togwanneer ek U aanroepen antwoord my tog gou,

4. want my dae verdwynsoos rook,my bene brand soos gloeiende kole.

Psalms 102