Psalms 102:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. weens u gramskap en u toorn.Ja, U het my opgetel en my weggegooi.

12. My lewe is soos ’n skaduweewat langer word.Ek is verskrompeld soos gras.

13. Maar U, Here, sal vir altyd regeer.U bly onthou van geslag tot geslag.

Psalms 102