1. Almal op aarde,juig tot eer van die Here!
2. Dien die Here met blydskap.Kom voor Homen sing met vreugde.
3. Erken dat die Here God is!Hy het ons gemaak, en ons is Syne,sy volk, die skape van sy weiveld.
4. Gaan sy poorte in met dankliedere,sy hofsaal met lofgesange.Dank Hom en prys sy Naam.