Prediker 5:18-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. En as God aan mense rykdom en besittings gee, en die vermoë om dit te geniet, is dit ook ’n geskenk uit sy handdat ’n mens jou werk genieten jou deel in die lewe aanvaar.

19. Hulle kry min tyd om na te dink oor hulle lewe,want God maakhulle dae vol blydskap.

Prediker 5