Openbaring 9:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Hulle het as heerser die engel van die bodemlose put gehad. Sy naam in Hebreeus is Abaddon, en in Grieks Apollion.

12. Die eerste verskrikking is verby. Kyk, daar volg nog twee hierna.

13. Toe het die sesde engel op sy trompet geblaas. Ek het ’n enkele stem hoor kom uit die rigting van die vier horings van die goue altaar by God.

Openbaring 9