Openbaring 19:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierna het ek iets gehoor soos die magtige lied van ’n groot skare in die hemel wat sing:“Halleluja!Die verlossing, die heerlikheiden die kragbehoort aan ons God!

2. Betroubaar en regverdigis sy oordele,want Hy het die oordeel voltrekoor die groot prostituutwat die aarde met haarseksuele wanpraktykebesoedel het.Hy het die bloed van sydiensknegte wat sy laat vloei het,gewreek.”

Openbaring 19