Openbaring 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geluid van siterspelers en sangers, van fluitspelers en trompetblasers sal nooit weer in jou gehoor word nie. Geen ambagsman, van watter ambag ook al, sal ooit weer in jou gevind word nie. Die geluid van ’n meule sal nooit weer in jou gehoor word nie.

Openbaring 18

Openbaring 18:21-24