Numeri 35:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meet van die buitekant van die dorp 900 meter af in al die rigtings – oos, suid, wes en noord – met die dorp reg in die middel. Dit sal die groter gebied rondom die dorp wees.

Numeri 35

Numeri 35:1-13