Numeri 33:22-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Ná hulle by Rissa weg is, het hulle by Kehelata kamp opgeslaan.

23. Hulle het Kehelata verlaat en by Har-Sefer kamp opgeslaan.

24. Van Har-Sefer is hulle weg en het by Garada kamp opgeslaan.

25. Hulle het Garada verlaat en by Makhelot kamp opgeslaan.

Numeri 33