Numeri 32:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die nageslag van Makir, die seun van Manasse, het teen Gilead gaan oorlog maak. Hulle het dit verower en die Amoriete wat daarin gebly het, daar uitgedryf.

Numeri 32

Numeri 32:33-42