Numeri 31:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het hulle uitgestuur om te gaan veg, 1 000 man uit elke stam, met Pinehas, die seun van die priester Eleasar, as hoofaanvoerder. Hy het gewyde voorwerpe uit die tabernakel en die trompette by hom gehad waarmee die oorlogsein gegee moes word.

Numeri 31

Numeri 31:1-7