Numeri 31:40-44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

40. en 16 000 meisies waarvan 32 die Here se deel was.

41. Moses het alles wat hulle vir die Here afgestaan het, vir die priester Eleasar gegee soos die Here vir hom gesê het.

42. Die deel vir die res van die Israeliete wat Moses by die soldate gevat het, was

43. 337 500 skape,

44. 36 000 beeste,

Numeri 31