Numeri 31:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het dit vir Moses en die priester Eleasar en die gemeenskap van Israel gebring waar hulle kamp opgeslaan het op die Moabsvlakte langs die Jordaan reg teenoor Jerigo.

Numeri 31

Numeri 31:10-14