Numeri 30:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat aan die Here ’n gelofte maak, of hom met ’n eed verbind, mag nooit sy woord verbreek nie. Hy moet presies doen wat hy beloof het.

Numeri 30

Numeri 30:1-4