Numeri 29:39-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

39. “Dit is die brandoffers, die graanoffers, die drankoffers en die maaltydoffers wat julle gedurende julle feeste vir die Here moet bring. Dit is naas julle gelofte-offers en vrywillige offers.”

40. Moses het al hierdie voorskrifte vir die Israeliete gegee, soos die Here hom beveel het.

Numeri 29