Numeri 29:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet ook nog ’n bokram as sonde-offer bring bo en behalwe die sonde-offer wat julle vir versoening bring saam met die gereelde brandoffer, die graanoffer en die drankoffer.”

Numeri 29

Numeri 29:2-18