Numeri 26:49-54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

49. Jeser en Sillem.

50. Die groepe van Naftali was altesaam 45 400 man.

51. Die totale aantal mans wat getel is in Israel was 601 730.

52. Die Here het toe vir Moses gesê:

53. “Verdeel nou die land tussen die groepe wat julle getel het volgens elkeen se grootte.

54. Gee vir die groter groepe groter eiendom en aan die kleiner groepe kleiner eiendom, elkeen volgens getal.

Numeri 26