Numeri 26:48-51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

48. Die groepe uit Naftali was dié van Jagseël, Guni,

49. Jeser en Sillem.

50. Die groepe van Naftali was altesaam 45 400 man.

51. Die totale aantal mans wat getel is in Israel was 601 730.

Numeri 26