Numeri 24:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Hoe pragtig is jou tente, Jakob! Hoe mooi is die plek waar jy bly Israel!

6. Dit is uitgestrek soos ’n vallei, soos ’n tuin langs ’n stroom, soos aalwyne wat die Here geplant het, soos sederbome langs die water.

7. Water vloei uit sy houers, sy nageslag is by oorvloedige waters. Sy koning is beroemder as Agag.Sy koninkryk gaan van krag tot krag.

Numeri 24