Numeri 21:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sihon wou Israel egter nie toelaat om deur sy gebied te trek nie. Hy het sy hele volk bymekaargekry en uitgetrek om Israel in die woestyn aan te val. Hy het by Jahas aangekom en daar teen Israel geveg.

Numeri 21

Numeri 21:21-26