Numeri 21:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Hulle is van daar af weg en het by die Seredspruit gekampeer.

13. Van daar af het hulle verskuif na die Arnonrivier, wat uit die gebied van die Amoriete vloei. Die Arnon vorm die grens tussen die gebied van die Moabiete en die Amoriete.

14. In Die boek van die oorloë van die Here staan daar geskryf:“By die dorp Wahebin die gebied van Sufa en die spruit van Arnon,

Numeri 21