Numeri 19:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Dit is vir julle ’n reël wat onveranderlik vas staan. Die persoon wat die reinigingswater sprinkel, moet ook sy klere was. Enigeen wat aan die reinigingswater vat, sal onrein wees tot in die aand.

22. Enigeen aan wie die persoon wat onrein is vat, sal ook onrein wees tot die aand toe.”

Numeri 19