Numeri 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat aan ’n lyk vat en homself nie reinig nie, maak die Here se tabernakel onrein. Hy sal uit die gemeenskap van Israel verwyder word. Omdat daar nie reinigingswater oor hom gesprinkel is nie, sal hy onrein bly.

Numeri 19

Numeri 19:9-22