Numeri 13:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Setur, seun van Migael uit die stam Aser,

14. Nagbi, seun van Wofsi uit die stam Naftali,

15. Geüel, seun van Maki uit die stam Gad.

16. Dit is die name van die mans wat Moses uitgestuur het om die land te gaan verken. Moses het Hosea, die seun van Nun, se naam verander na Josua.

Numeri 13