Numeri 11:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Die manna was soos koljandersaad. Dit het ’n vaal kleur gehad.

8. Die volk het uitgegaan en dit van die grond af opgetel. Hulle het dit dan tussen klippe gemaal of in ’n vysel stukkend gestamp. Daarna het hulle dit in ’n pot gekook en dan daarvan plaatkoeke gemaak. Dit het soos oliekoeke gesmaak.

9. Die manna het saam met die dou gedurende die nag geval.

Numeri 11