Nehemia 7:70 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party familiehoofde het bydraes vir die werk gegee. Die goewerneur het agt en ’n half kilogram goud, 50 goue komme en 530 stelle priesterklere gegee.

Nehemia 7

Nehemia 7:62-73