Nehemia 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die bouers het gewerk met ’n swaard aan hulle sye vasgemaak. Die trompetblaser het by my gebly om alarm te maak.

Nehemia 4

Nehemia 4:10-23