Nehemia 13:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. So het ek van al die vreemde elemente onder die mense ontslae geraak. Ek het aan die priesters en Leviete spesifieke take gegee en seker gemaak dat elkeen weet wat die werk behels.

31. Ek het ook gesorg dat die houtvoorraad vir die offers op die regte tyd voorsien was. Verder ook dat hulle die eerste opbrengs van die oes vir die priesters gebring het. My God, onthou my. Wees goed vir my!

Nehemia 13