Nehemia 11:5-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Maäseja seun van Baruk, seun van Kol-Gose, seun van Gasaja, seun van Adaja, seun van Jojarib, seun van Sagaria, seun van Siloni.

6. Die nakomelinge van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was altesaam 468, almal dapper mans.

7. Nou volg die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja,

8. en dan ook Gabbai en Sallai. Die Benjaminiete was 928.

9. Joël seun van Sikri het die bevel oor hulle gevoer, en Juda seun van Senua was tweede in bevel oor die stad.

10. Priesters: Jedaja seun van Jojarib, en Jakin;

Nehemia 11