Nehemia 10:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die wet vereis, sal ons ons oudste seuns en die eerste kalf en lammetjie na die tempel van God bring. Ons sal hulle bring na die priesters wat by die tempel van ons God diens doen.

Nehemia 10

Nehemia 10:32-39