Nahum 3:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dit sal sleg gaan met Nineve, stad van moord en leuens.Vol met buit, maar roof sonder ophou.

2. Swepe klap, wiele dreun!Perde jaag, strydwaens bokspring!

3. Ruiters kom aangejaag,swaarde blink en spiese blits.Daar is baie dooies, hope liggame,en mense struikel oor tallose lyke.

Nahum 3