Nahum 2:12-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Jy het jou vyande verskeur om jou welpies en wyfie te voed.Jou stede en huise was vol met buit,jou rusplekke gevul met roof.

13. Die Here, die Almagtige, sê: “Ek is jou vyand!Ek sal jou strydwaens in rook en vlamme laat opgaan. Die swaard sal jou soldate afmaai,sonder enige buit op die aarde.Die stemme van jou boodskapperssal vir altyd stil wees.”

Nahum 2