Miga 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bestes onder hulleis soos ’n gifplant,die eerlikstes soos ’n bosmet gevaarlike dorings.Maar die dag van afrekeningis baie naby.Dit sal ’n tyd van groot chaos wees.

Miga 7

Miga 7:2-11