Miga 5:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Israel sal teen hulle teenstanders in opstand kom,hulle sal al hulle vyande uitroei.

9. Die Here sê: “In dié tyd sal Ekook al jou perde en jou strydwaens vernietig.

10. Ek sal jou mure platslaan en al jou vestings afbreek.

11. Ek sal jou heksery stopsiten jou waarsêers uitroei.

Miga 5