Miga 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Inwoners van Safir, gaan in ballingskap, naak en vernederd.Inwoners van Saänan, waag dit nie buite nie.Die mense van Bet-Esel treur, want hulle stad se fondasie is weggeruk.

Miga 1

Miga 1:7-16