Matteus 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het hom geantwoord: “Wag nou! Ons moet God se wil juis op hierdie manier gehoorsaam.” Daarop het Johannes ingestem en Hom gedoop.

Matteus 3

Matteus 3:6-17