Matteus 27:63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir hom gesê: “U Edele, ons onthou hierdie bedrieër het, toe hy nog gelewe het, gesê: ‘Na drie dae sal ek uit die dood opstaan.’

Matteus 27

Matteus 27:59-66