Matteus 27:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Pilatus daar op die regbank sit, laat sy vrou hom weet: “Los daardie onskuldige man uit. Ek het laas nag ’n aaklige nagmerrie oor hom gehad.”

Matteus 27

Matteus 27:10-22