Matteus 24:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Jesus besig was om die tempelterrein te verlaat, het sy dissipels nadergestaan om vir Hom die verskillende tempelgeboue uit te wys.

Matteus 24

Matteus 24:1-9