Matteus 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Alles wat hulle doen, is vir die uiterlike vertoon. Daarvoor dra hulle op hulle arms en voorkoppe ekstra groot gebedsdosies met Skrifverse daarin en hulle maak die tossels aan hulle klere opvallend groot.

Matteus 23

Matteus 23:1-10