Matteus 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir julle, julle blinde gidse wat beweer: ‘As iemand by die heiligdom sweer, het dit geen bindende krag nie, maar as hy by die goud van die tempel sweer, dan is dit bindend.’

Matteus 23

Matteus 23:15-23