Matteus 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister nou goed. As ons in Jerusalem kom, sal Ek, die Seun van die Mens, uitgelewer word aan die priesterhoofde en die skrifkenners. Hulle sal My tot die dood veroordeel.

Matteus 20

Matteus 20:11-22